Kyk net hoe pragtig laat Loka jou lyk

Kyk net hoe pragtig laat Loka jou lyk

Elke vrou sal spesiaal voel. Bestel by Loka Three Rivers die nuutste reeks.

Ons love hierdie look Chantel šŸ‘šŸ»šŸ’™šŸŒ·Sy wys vir julle hoe mooi dit lyk as jy jou rokkie as n toppie ook wil dra .. š”€š“Ŗš“½ š“­š“²š“·š““ š“³š“¾š“µš“µš“® ??
Nog aanlyn en by jou naaste Loka Agent beskikbaar - Moenie vergeet om sommer jou Betties Bellies ook in die mandjie te gooi nie !! šŸ’™šŸŒ·šŸ’™šŸŒ·

Ā 

Back to blog